Die Botswana Sendinggroep (BSG)is ʼn groep gemeentes en individue wat die sendingwerk onder die Boesmans in Botswana ondersteun.Hierdie ondersteuning word gedoen deur die bediening van die evangelie deur die Gereformeerde Kerk D´kar,in Botswana.
Die BSG se betrokkenheid behels onderandere finansiele steun,logistieke hulp,opleiding,sosiale programme,en ander projekte wat van tyd tot tyd aangepak word.Verskeie besoeke en uitreik geleenthede word gedoen.Die voltydse predikant wat die bediening behartig word ook begelei en bemoedig.
Daar word ook gebedsondersteuning deur voorbidding gedoen.