Motopi Dorette is doing well. She is still in Maun, but plans to move back to Motopi by the end of the year. This is her house, she says. Every
Nuus


Motopi Ds Hendrik du Plessis Dit gaan goed met tannie Dorette. Sy woon nog in Maun, maar beplan om teen die einde van die jaar weer terug te trek Motopi

Rev Hendrik du Plessis Very good and surprising news By the grace of the Lord we were able to visit the people of Bere last weekend. The two chiefs of

Baie goeie en verrassende nuus Ds Hendrik du Plessis Deur die Here se genade kon ons verlede naweek vir die mense van Bere gaan kuier. Die twee hoofmanne van die

Rev Hendrik du Plessis The start of the outreach was greeted with adversity. On the way to Maun, the right rear tyre of the bakkie burst. I drove over something

Ds Hendrik du Plessis Die aanvang van die uitreik is met teëspoed begroet. Op pad Maun toe het die regter agterband van die bakkie gebars. Ek het oor iets skerps

Die Klereskenking Ons as gemeente in D’kar wil u uit die diepte van ons harte bedank vir een en elk wat bygedra het met klere. Ons neem hierdie skenking nie

The clothing donation We as a congregation in D’kar want to thank you from the bottom of our hearts for each and every one donated clothes. We do not take

ds Hendrik du Plessis Sondagskoolmateriaal Ons het iemand deur die genade van die Here wat die Sondagskoolkinders van Bere bedien, soos in my vorige verslag vermeld. Sy is verbonde aan

Rev Hendrik du Plessis Sunday School Material By the grace of the Lord we found someone who serves the Sunday school children of Bere, as mentioned in my previous report.

De’kar Botswana News & photos of the congregation’s children Rev. Hendrik du Plessis sent me the photos below. These are from all the children who were in church this

D’Kar Botswana children Ds Hendrik du Plessis het die onderstaande fotos aan my gestuur.Dit is van al die kinders wat die afgelope sondag in die kerk was. Hy reken dis

Ds Hendrik du Plessis Die herstel van die erf en gebou ‘n Tyd gelede het ek met ds. Len van Onselen geskakel oor die bediening in Bere. Ds. van Onselen

Rev Hendrik du Plessis Restoration of the yard and building Some time ago I contacted reverend Len van Onselen about the ministry in Bere. Reverend van Onselen is an emeritus

Ds Hendrik du Plessis Wat Professor Floor ons in die klas geleer het Tydens my onlangse besoek aan Bere, maar ook hier in D’kar, kom die onderwerp al hoe meer

Negative infiltration Rev Henrik du Plessis What Professor Floor taught us in class During my recent visit to Bere, but also in D’kar, the subject more and more arises as

Ons opregte waardering Ds Hendrik du Plessis ‘n Mens kan nie glo dat 2021 sy rug op ons gekeer het nie. Ons gaan ‘n kerstyd en ‘n nuwejaar binne, steeds

Rev Hendrik du Plessis December 21 Our sincere appreciation One can not believe that this year is almost at an end. Christmas time and the new year are upon us,

In Memory Rev Hendrik du Plessis D’kar December 2021 Old Ben passed away It was so unexpected and quick. No one foresaw it. On Monday we were still there in

Ds Hendrik du Plessis D’kar Desember 2021 Ou Ben oorlede Dit was so onverwags, niemand het dit voorsien nie. Die Maandag het hy, ek en Aron nog voor dr. Bredenkamp

Rev Hendrik du Plessis Church life here in D’kar is slowly but surely returning to normal. For a while, we halted the Sunday school classes, especially after the Covid-19 virus

Ons kosbare kinders in die gemeente Ds Hendrik du Plessis Die kerklewe hier in D’kar begin stadig maar seker weer na normaal terugkeer. Vir ‘n tyd lank het ons die

Ds Hendrik du Plessis My bakkie het amper uitgebrand Na ‘n nare ondervinding waartydens my bakkie amper aan die brand geslaan het, kon ons Dinsdag, 19 Oktober so om en

Rev Hendrik Du Plessis After a nasty experience during which my vehicle (bakkie) almost burst into flames, we were able to hit the road to Mababe on Tuesday, 19 October,

Ds Hendrik du Plessis Wanneer mense soos met die afgelope uitreik in rye aangeloop kom vir Bybels, laat dit ‘n mens dink aan die woorde van ons Here Jesus in

Rev Hendrik du Plessis During our recent outreach to Bere, people lined up to receive bibles, which reminded me of the words of our Lord Jesus in John 6:37: “All

Abdul’s major objection Abdul recently came to me filled with sorrow: “Hendrik, you have made a big mistake. How could you and Cg’ase go to Gantsi now that his wife

“En julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.” (Johannes 8:32) Hoogsbeswaard het Abdul onlangs na my toe gekom: “Hendrik, julle het ‘n groot fout gemaak. Hoe

Ds Hendrik du Plessis Frits Ek het hom nog Sondagmiddag, 4 Julie, voor my vertrek na Mababe, gaan besoek. Tydens my besoek aan hom het ek ernstig met hom gepraat

Rev Hendrik Du Plessis Frits I went to visit him on Sunday afternoon, July 4, before I left for Mababe. During my visit to him, I spoke to him seriously

Reverent Hendrik Du Plessis For those who do not know, Bere is about 200 kilometers from D’kar. Gantsi is 40 km from D’kar. Then you drive through the town about

Ds Hendrik Du Plessis Vir die wat nie weet nie, Bere is ongeveer 200 kilometer van D’kar af. Gantsi is 40 km van D’kar af. Die afdraai na Bere op

We saw it as an act of divine providence By the grace of the Lord our outreach to Mababe and Motopi was very successful. We left D’Kar on Wednesday 9

Dit was ‘n bestiering Deur die genade van die Here was ons uitreik na Mababe en Motopi baie geslaagd. Ons het Woensdag, 9 Junie van D’Kar af vertrek. Ná ‘n

Rev Hendrik du Plessis D’Kar In Romans 10:17 Paul said: “So then faith cometh by hearing, and hearing by the word of God.” Through the Lord’s grace and through His

Die Botswana Sending Groep beoog om 500 audio bybels aan Ds Hendrik van D’kar se gemeente te gee , om daar te versprei. Al wat ons van U vra is

Kort historiese agtergrond In my voorbereiding van katkisasiemateriaal in Naro kom ‘n mens weer opnuut onder die indruk hoe uniek en beskrywend die taal kan wees. Naro is ‘n “Khóètaal”

Brief historical background In my preparation of catechism material in Naro, one is again impressed by how unique and descriptive the language can be. Naro is a “Khóè language” and

Ds Hendrik du Plessis Bêre lyk soos ‘n paradys na die afgelope milde reën. Hierdie jaar was ‘n besondere jaar. Sommige plekke in hierdie deel van Botswana het al oor

Rev Hendrik Du Plessis Reformed Church D’Kar Botswana Bére looks like a paradise after the recent mild rains. This year has been a special year. Some places in this part

Ds Hendrik Du Plessis Volgens die inperkingsreëls en regulasies van Botswana was alle drankverkope steeds verbode, maar gelukkig het ons nog ‘n bottel Old Brown Cherry van die vorige nagmaal

Rev Hendrik Du Plessis According to the restrictions and regulations of Botswana, all liquor sales were still forbidden, but fortunately we still had a bottle of Old Brown Cherry from

Rev Hendrik du Plessis An old Bushman once said to me: “Moruti (pastor), if you want to bring us to our senses, you must throw a large stone into the

Ds Hendrik Du Plessis Voorbereidingsdiens ‘n Ou Boesman het op ‘n keer vir my gesê: “Dominee, as jy ons tot ons sinne wil bring, moet jy ‘n groot klip in

Rev Hendrik du Plessis. Elder Aron Johanes came to see me earlier this week about the funeral of a deceased family member. She was born in 1920 and was 101

Ds Hendrik du Plessis Ouderling Aron Johanes het my vroeër die week kom sien oor ‘n begrafnis van ‘n familielid wat oorlede is. Sy is in 1920 gebore en was

Ons het met groot vreugde en dankbaarheid teenoor ons Hemelse Vader die afgelope Sondag die sakrament van die heilige doop bedien wat deur die belydenis van geloof voorafgegaan was. Daar

With great joy and gratitude to our Heavenly Father this past Sunday, we administered the sacrament of holy baptism together after the confession of faith. There were 4 members from

Nuus vanuit D’kar – Januarie 2021 ‘n Baie bevredigende kerkraadsvergaderinig Ons kerkraad het Dinsdag 5 Januarie vergader vir die jaarbeplanning. Die kerkraad bestaan uit Ben Soso, Sobe Nqarega, James Morris,

News from D’kar – January 2021 A very satisfactory church council meeting Our church council met on Tuesday, January 5th for the year planning. The church council consists of Ben

Rev Hendrik du Plessis January 2021 Cult or Culture A false statement A false problem statement is, as we all know, a problem that stems from a false perception. The

Ds Hendrik Du Plessis Januarie 2021 Kultus of Kultuur ‘n Valse probleemstelling ‘n Valse probleemstelling is soos ons almal weet, ‘n probleem wat sy ontstaan te danke het aan ‘n

Appreciation from D’kar – December 2020 D’kar Covid-19 sounds negative to the ear, but it can also have a positive outcome in a sense that the Lord’s blessing in our

Waardering vanuit D’kar – Desember 2020 D’kar Covid-19 klink negatief op die oor, maar tog ook baie positief in die sin dat die Here se seën in ons gemeente duidelik

News from D’Kar November 2020 Praises the Lord, oh my soul, and all that is in me, his holy name. Praise the Lord, O my soul, and forget none of

Nuus uit D’Kar November 2020 Loof die Here, o my siel, en alles wat binne-in my is, sy heilige Naam. Loof die Here, o my siel, en vergeet geeneen van

Nuus vanuit D’kar – Desember 2020 Ds Hendrik Du Plessis Die afgelope twee jaar het die Bushiri-koors soos ‘n warrelwind deur Botswana gewaai. Baie van ons lidmate het gewissel van

Rev Hendrik du Plessis November 2020 News from D’kar – December 2020 The Bushiri fever For the past two years, the Bushiri fever has been sweeping through Botswana like a

Rev Hendrik du Plessis Witchcraft in the Kalahari In the Mission Field you sometimes find yourself in awkward situations. One of our congregation members, a former elder on our church

Ds Hendrik du Plessis Toordery in die Kalahari In die Sendingveld bevind jy jouself soms op snaakse plekke. Een van ons gemeentelede, ‘n eertydse ouderling op ons kerkraad, het ‘n

Ref Hendrik du Plessis D’Kar Reformed Church Botswana 15–21 September 2020 On our way to Mababe (367km) we had a flat tyre. Fortunately we had a spare wheel. The road

Ds Hendrik du Plessis Gereformeerde Kerk D’Kar Botswana 15–21 September 2020 Oppad Mababe toe het ons ‘n band afgeskryf. Gelukkig het ons ‘n spaarband gehad. Die pad is baie sleg

Ons is dankbaar om hierdie jaar 12 kinders in ons belydenisklas te hê.Verlede jaar het 8 dooplidmate belydenis van geloof afgelê,Die krag van ons gemeente en toekoms is in die

17th August 2020 Rev. Hendrik du Plessis (D’Kar Reformed Church Botswana) The other day Pieter (our son) and I were on our way to the quarry here in D’kar. We

17 Augustus 2020 Ds Hendrik du Plessis (D’Kar gemeente Botswana) Nou-die-dag was Pieter (ons seun) en ek met die bakkie op pad na die ghwarriegat toe hier in D’kar. Van

deur die Gereformeerde Kerk D”Kar Botswana Ds Hendrik Du Plessis en kerkraad Eerstens wil ons graag ons innige dank uitspreek aan onse God en hemelse Vader,en vir almal wat bygedra

From: Rev Hendrik Du Plessis and Church Council First off all, we want to express our heartfelt gratitude to our God and heavenly Father, and to all who have contributed

News from Reformed Church Botswana July 2020 Background It all started with old Stan. He was someone with mixed blood. If I am not mistaken, his father was a

Nuus : Gereformeerde Kerk D”Kar Botswana Agtergrond Dit het alles by ou Stan begin. Hy was iemand met gemengde bloed. As ek dit nie mis het nie was

Newsflash from D’kar – April 2020 Rev Hendrik Du Plessis Reformed Church D ́Kar Botswana In Mark 4 from verse 35 We read of the behavior and the actions of

Terug Kerk toe. Ds Hendrik du Plessis 21 st June 2020 We are thankful to offer a full service again yesterday.As you can see we followed the very strict lock

Ds Hendrik Du Plessis 6 Mei 2020 Rev Hendrik Du Plessis 6 May 2020 Newsflash Rev. Hendrik has “loaded” some of the church members to drive to Rooibrakke to collect

Newsflash from D’kar – April 2020 Rev Hendrik Du Plessis Reformed Church D ́Kar Botswana In Mark 4 from verse 35 We read of the behavior and the actions of

16 June 2020 Outreach to Bêre, Botswana Rev Hendrik du Plessis and elder Fritz Lala : Reformed Church D’kar. We made our camp just outside Bêre (which is some 178km

16 Junie 2020 Besoek aan Bêre, Botswana Ds Hendrik du Plessis en ouderling Fritz Lala van die Gereformeerde Kerk D’kar. Ons kamp langs ‘n verlate pad ongeveer ‘n kilometer buite

Nuusflits Botswana Sending Groep 7 Junie 2020 Ds Hendrik Du Plessis en Br Tiddo Voogt. Gereformeerde Kerk Dekar Dis Sondag 7 Junie om 11h00 ,en ʼn paar lidmate maak die

Nuusbrokkie vanuit D’kar – Mei 2020 Ds Hendrik Du Plessis Gereformeerde Kerk D´Kar Botswana Dekar Voedsel Uitreik 1st Mei 2020 (Dis Henfrik se bakkie in agtergrond) Waar: Op die plaas

Ds Hendrik Du Plessis 6 Mei 2020 Nuusbrokkie Ds Hendrik het ʼn paar van die kerk se lidmate opgelaai om na Rooibrakke te ry om Marammas te gaan optel.Dis so

Nuus vanuit D’kar – 29 Mei 2020 Ds Hendrik du Plessis My gesprek met Abdul Agtergrond Abdul is ‘n Boesman wat van tyd tot tyd ons in die tuin help.

NEWS FROM D’KAR 30th MAY 2020: COVERSATIONS WITH ABDUL By Pastor Hendrik Du Plessis THE STORY OF ABDUL Abdul is a “bushman” who helps in our garden from time to
