D’Kar Botswana children
Ds Hendrik du Plessis het die onderstaande fotos aan my gestuur.Dit is van al die kinders wat die afgelope sondag in die kerk was.
Hy reken dis ongeveer die meeste kinders wat op ʼn sondag gekom het.Dit is wonderlik om te aanskou dat die jeug so baie is.
Alle eer aan ons Hemelse Vader. Mag Hy hierdie kinders altyd vashou en beskerm!!

Picture of church children Sunday 20 Feb 2022

Wil graag by julle hoor waar ek die onderstaande psalm boek kan kry/bestel?

Is is nog hard besig om die kinderklere by die gemeentes in te samel. Sodra ons alles bymekaar gemaak het ,sal ek weer aan julle terug rapporteer.
Seengroete
Tiddo Voogt
0828927748