Ons is dankbaar om hierdie jaar 12 kinders in ons belydenisklas te hê.Verlede jaar het 8 dooplidmate belydenis van geloof afgelê,Die krag van ons gemeente en toekoms is in die jeug en soveel te meer alle dank aan ons hemelse Vader wat ten alle tyde Sy kerk beskerm en bewaar.
Bid asseblief vir elkeen van die kinders sodat hulle ook die vreugde van die geloof kan ervaar.
____________________________________________________________________________
We are grateful to have 12 children in our confession class this year. Last year 8 baptism members took confession of faith. The power of our congregation and the future rests in our youths and so much more thanks to our heavenly Father who at all times protects and preserves His church.

Please pray for each of these children so that they can also experience the joy of faith.