<strong>Report on Activities and Visits: June 2026</strong>

Rev Hendrik du Plessis 1. Bible Translation We were recently able to fit in another intensive revision week. This time, we worked through the book of Song of Songs together

Share
<strong>Verslag van Werksaamhede en Besoeke: Junie 2026</strong>

Ds Hendrik du Plessis 1. Bybelvertaling Ons kon onlangs weer ’n intensiewe hersieningsweek inpas. Hierdie keer het ons saam met die vertaalspan die boek Hooglied deurgewerk. Dit is ’n baie

Share
<strong>Verslag: Gemeente-ontwikkeling en Bevestiging van Nuwe Leierskap</strong>

1. Inleiding Op Sondag, 26 April, het die gemeente ’n betekenisvolle mylpaal beleef tydens ’n spesiale erediens waar belydenis van geloof en die sakrament van die Doop sentraal gestaan het.

Share

1. Introduction On Sunday, 26 April, the congregation reached a significant milestone during a special service centered around the profession of faith and the sacrament of Holy Baptism. This occasion

Share
Easter Weekend April 2026

Activities and Farewell to the Visser Couple Rev Hendrik du Plessis Introduction The past Easter weekend was a time of deep spiritual reflection for our congregation, as well as a

Share
Paasnaweek Aktiwiteite en Afskeid van die Visser-egpaar April 2026

Ds Hendrik du Plessis ​Datum: 3 tot 5 April 2026 ​Inleiding ​Die afgelope Paasnaweek was vir ons gemeente ’n tyd van diepe geestelike herinneringe, maar ook ’n historiese mylpaal in

Share

D’kar and Outreach to Motopi: March 7–8, 2026  D’kar  Here in D’kar, our church council is currently conducting home visits in  preparation for next month’s Easter  weekend. By the Lord’s grace,

Share
D”Kar en uitreik Motopi Maart 2026

D’kar In D’kar is ons kerkraad tans besig met huisbesoeke ter voorbereiding van die Paasfees volgende maand. Deur die Here se genade sal dit weer eens ’n besondere geleentheid wees

Share
D’kar and outreach in Bere, 5 to 8 February 2026

Rev Hendrik Du Plessis D’kar Last month, we spent another two weeks immersed in reviewing a book of the Bible—this time, the book of Leviticus. With 27 chapters to cover,

Share
D’kar en uitreik na Bere, 5 tot 8 Februarie 2026

Ds Hendrik du Plessis D’kar Verlede maand was ons weer vir twee weke betrokke by die hersiening van ‘n Bybelboek. Hierdie keer was dit die boek Levitikus. Levitikus het 27

Share