Nuusbrokkie vanuit D’kar – Mei 2020
Ds Hendrik Du Plessis Gereformeerde Kerk D´Kar Botswana
Dekar Voedsel Uitreik 1st Mei 2020

(Dis Henfrik se bakkie in agtergrond)
Waar: Op die plaas Dqǟe Qare (dis n wildsplaas) Nie ver vanaf die Dekar Gereformeerde Kerk.
Donateur: Die donateur is Philip Kirch.
Die plaasbestuurder Greg Laws het gevra vir hulp omdat die plaas vir maande sonder kos gaan wees gedurende die “lockdown”tydperk.
Baie van Dekar Gemeente lidmate werk daar en dis ook ʼn bedieningspunt wat gereëld deur Ds Hendrik en die ouderlinge besoek word.Dis Hendrik se bakkie in die agtergrond op die foto.

(Hulle verdeel maar seep om almal te kan help)
Die kos sal maar ʼn klein rukkie uitkoms bied en dit wil lyk asof Philip net eenmalig kon help.