Motopi Ds Hendrik du Plessis Dit gaan goed met tannie Dorette. Sy woon nog in Maun, maar beplan om teen die einde van die jaar weer terug te trek Motopi
Rev Hendrik du Plessis Very good and surprising news By the grace of the Lord we were able to visit the people of Bere last weekend. The two chiefs of
Baie goeie en verrassende nuus Ds Hendrik du Plessis Deur die Here se genade kon ons verlede naweek vir die mense van Bere gaan kuier. Die twee hoofmanne van die
Rev Hendrik du Plessis The start of the outreach was greeted with adversity. On the way to Maun, the right rear tyre of the bakkie burst. I drove over something
Ds Hendrik du Plessis Die aanvang van die uitreik is met teëspoed begroet. Op pad Maun toe het die regter agterband van die bakkie gebars. Ek het oor iets skerps
Die Klereskenking Ons as gemeente in D’kar wil u uit die diepte van ons harte bedank vir een en elk wat bygedra het met klere. Ons neem hierdie skenking nie
The clothing donation We as a congregation in D’kar want to thank you from the bottom of our hearts for each and every one donated clothes. We do not take
ds Hendrik du Plessis Sondagskoolmateriaal Ons het iemand deur die genade van die Here wat die Sondagskoolkinders van Bere bedien, soos in my vorige verslag vermeld. Sy is verbonde aan
Rev Hendrik du Plessis Sunday School Material By the grace of the Lord we found someone who serves the Sunday school children of Bere, as mentioned in my previous report.
De’kar Botswana News & photos of the congregation’s children Rev. Hendrik du Plessis sent me the photos below. These are from all the children who were in church this